Lief Maar Nie Verlief

Dewald Wasserfall

Verlede somer, kan jy onthou?
Of het jy vergeet van ons twee?
Mosselbaai met sy liggies so fraai
Was die plek waar ek wou wees

Jy weet ek wonder, ek wens jy weet
Jy laat my verlang na die somer
En as jy lag is dit duidelik soos dag
Ek wil meer as net vriende wees

Want jy's lief vir my
Maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
Sê vir my, kom hou jou lyfie teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as
Meer gelukkig maak as sy

Verlede winter, dit was so koud
Maar dis warm as jy my vashou
Wie’s die girl wat verlang na jou
En jou laat hang aan alles wat sy se

Elke lente, ry jy verby
En ek wonder of jy my raaksien
Ek gaan jou kry en jou verlief maak op my
Want jy’s die een wat ek wil hê

Want jy's lief vir my
Maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
Sê vir my, kom hou jou lyfie teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as
Meer gelukkig maak as sy

(Lief vir my)
(Verlief op my)

Want jy's lief vir my
Maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy

Sê vir my, kom hou jou lyfie teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as
Meer gelukkig maak as
Meer gelukkig maak as sy

Wissenswertes über das Lied Lief Maar Nie Verlief von Karlien Van Jaarsveld

Wann wurde das Lied “Lief Maar Nie Verlief” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Das Lied Lief Maar Nie Verlief wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Lief Maar Nie Verlief” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Lief Maar Nie Verlief” von Karlien Van Jaarsveld wurde von Dewald Wasserfall komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock