Lief Vir Jou Geraak

Johan Vorster, Karlien van Jaarsveld

Hoe kon ek als so verloor
Hoe kon ek almal net so glo
Terwyl ek weet, hoe werk jou hart
Terwyl ek weet, hoe alles was

As ek weer 'n kans kan kry
En jou woorde hou by my
Sou ek jou terug draai na my toe

Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ek’t my keuse reeds gemaak
Maak die res rêrig saak?
En hulle sê jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jy’t die beste van jou vir my gegee

Die storm het lank aangehou
Ek hoor al dae nie meer van jou
Jy was daar, elke keer
Deur die goeie en die seer
Vergewe my, kan ons vergeet?
Ek wil vir altyd by jou wees
Kom ons draai terug die wyser

Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ek’t my keuse reeds gemaak
Maak die res rêrig saak?
En hulle sê jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jy’t die beste van jou vir my gegee

Ek het lief vir jou geraak

Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ek’t my keuse reeds gemaak
Maak die res rêrig saak?
En hulle sê jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jy’t die beste van jou vir my gegee

Wissenswertes über das Lied Lief Vir Jou Geraak von Karlien Van Jaarsveld

Auf welchen Alben wurde das Lied “Lief Vir Jou Geraak” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Karlien Van Jaarsveld hat das Lied auf den Alben “As Die Gordyn Val” im Jahr 2010 und “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” im Jahr 2011 veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Lief Vir Jou Geraak” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Lief Vir Jou Geraak” von Karlien Van Jaarsveld wurde von Johan Vorster, Karlien van Jaarsveld komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock