Rooi Ligte

Johan Vorster

Hoe kom jy oor my mure?
Dis dan so hoog gebou
Hoe blus jy al my vure?
As ek jou vêr weg hou
Hoe sien jy al my vrese?
As ek jou nie vertrou

Ek sien al klaar die einde
Ek raak te lief vir jou

Maar ek was nooit die een wat net als sou oorgee
Ek was nooit die een vir jou
Maar jy’t my hart gedraai teen my beter wete
Ek sien rooi ligte met jou

Daar was te veel verwagtings
Daar was te veel gebou
Op dit wat jy gedink het
Sou my by jou kon hou

Maar ek was nooit die een wat net als sou oorgee
Ek was nooit die een vir jou
Maar jy’t my hart gedraai teen my beter wete
Ek sien rooi ligte met jou

Hoe draai `n mens weer weg?
Van dit wat jy weet
Nie noodwendig sal goed wees vir jou
En hou 'n mens jouself so vas as jy gelos het?
En jy weet dis te laat

Ek was nooit die een wat net als sou oorgee
Ek was nooit die een vir jou
Maar jy’t my hart gedraai teen my beter wete
Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou

Rooi ligte met jou
Rooi ligte met jou

Wissenswertes über das Lied Rooi Ligte von Karlien Van Jaarsveld

Auf welchen Alben wurde das Lied “Rooi Ligte” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Karlien Van Jaarsveld hat das Lied auf den Alben “As Die Gordyn Val” im Jahr 2010 und “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” im Jahr 2011 veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Rooi Ligte” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Rooi Ligte” von Karlien Van Jaarsveld wurde von Johan Vorster komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock