Uitklophou

ERIK JOHAN BERNHOLM, THOMAS G-SON, JOHAN VORTER

Hoe vergewe jy seer
As jy niks daaruit leer?
Hoe laat gaan jy jou drome jy voel so verniel?

Ek staan buite dit reën
Hoe word 'n mens so alleen?
Ek's oorweldig gebreek as ek net kon verstaan

Sien jy die trane rol nogsteeds oor jou?
Het jy gedink my hart sou dit kon hou?
Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou
Uitklophou

Ek sal jou nooit vuil smeer
Maar my hart hou aan breek
Was jy ooit lief vir my hoe kon jy net vergeet?

Sien jy die trane rol nog steeds oor jou?
Het jy gedink my hart sou dit kon hou?
Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou
Uitklophou

Sien jy die trane rol nog steeds oor jou?
Het jy gedink my hart sou dit kon
Dink my hart dit sou dit kon hou?

Het jy geweet ek was so lief vir jou?
Uitklophou

Sien jy die trane rol nogsteeds oor jou?
Het jy gedink my hart sou dit kon hou?
Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou
Uitklophou

Wissenswertes über das Lied Uitklophou von Karlien Van Jaarsveld

Wann wurde das Lied “Uitklophou” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Das Lied Uitklophou wurde im Jahr 2013, auf dem Album “Uitklophou” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Uitklophou” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Uitklophou” von Karlien Van Jaarsveld wurde von ERIK JOHAN BERNHOLM, THOMAS G-SON, JOHAN VORTER komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock