Van Jaarsveld Hartedief

Karlien van Jaarsveld

Ek wonder soms of jy ook als onthou
Van hoërskool jare af tot hier en nou
Ek wens ek kon die tyd net stil laat staan
Voor ons te groot word
En te veel verstaan

Ek wonder soms hoe lank ons jonk sal bly
Want jare kom en gaan, maar ons twee sal vir altyd vriende

Bly net by my, ek sal jou daar kry
En as jy huil sal ek daar wees
Vir jou het ek lief
Van Jaarsveld hartedief
Wat my laat lag, as ek wil huil
My Annatjie wat ek vir niks verruil

Sal ons nog jare lag oor dit wat was
Studente kuiers verby middernag
Ons het al soveel goed saam deurgemaak
Anna onthou jy
Al ons lag en seerkry?

Ek wonder soms hoe lank ons jonk sal bly
Want jare kom en gaan, maar ons twee sal vir altyd vriende

Bly net by my, ek sal jou daar kry
En as jy huil sal ek daar wees
Vir jou het ek lief
Van Jaarsveld hartedief
Wat my laat lag, as ek wil huil
My Annatjie wat ek vir niks verruil

Met net een kyk sal ek verstaan
Wat alles in jou hart aangaan
Sal ek en jy ooit als kan oor vertel

Bly net by my, ek sal jou daar kry
En as jy huil sal ek daar wees
Vir

Bly net by my, ek sal jou daar kry
En as jy huil sal ek daar wees
Vir jou het ek lief
Van Jaarsveld hartedief
Wat my laat lag, as ek wil huil
My Annatjie wat ek vir niks
My Annatjie wat ek vir niks verruil

Wissenswertes über das Lied Van Jaarsveld Hartedief von Karlien Van Jaarsveld

Auf welchen Alben wurde das Lied “Van Jaarsveld Hartedief” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Karlien Van Jaarsveld hat das Lied auf den Alben “As Die Gordyn Val” im Jahr 2010 und “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” im Jahr 2011 veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Van Jaarsveld Hartedief” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Van Jaarsveld Hartedief” von Karlien Van Jaarsveld wurde von Karlien van Jaarsveld komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock