Wie Hou Score

NIKLAS EDBERGER, JOHAN FRANSSON, TIM MIKAEL LARSSON, TOBIAS LUNDGREN, KARLIEN VAN JAARSVELD

Almal speel maar wie hou score?
Ek voel moeg moeg hier rondgelê
Ek kannie slaap daar’s teveel wat ek wil sê
Ek bel rond en almal voel dieselfde
‘n Partyjie in die Suiderhelfte

As ons nou regmaak vir vanaand
Begin die kuier vroeër as gisteraand
Dis ai, ons make-up en saampraat
Dis ‘n grootaand

En wie’t gesien dis al so laat?
Die tyd is nou ek weet jy is ook daar
Ek hou van jou maar sal ek dit kan sê?

Sal ek jou weer sien en by jou verby stap
Oogknip en perongeluk raakvat
Of sal ons die keer dans tot die son opkom (Ons dans ons dans tot die son opkom)

En jy hou my dop ek sien toe jy wegkyk
Jy’s uitgevang ek weet hoe jou plan lyk
Sal ons vanaand die aand maak om te onthou?
Almal speel maar wie hou score?

Ek sien jou van ver af nader kom
Jy gryp my hand vra my naam ek staan verstom
Voel jy die ritme ons gaan dans totdat ek jou huis toe vat

En wie’t gesien dis al so laat
Die tyd is nou dit lyk of als goed vaar
Ek hou van jou maar sal ek dit kan sê?

Sal ek jou weer sien en by jou verby stap
Oogknip en perongeluk raakvat
Of sal ons die keer dans tot die son opkom
Almal speel maar wie hou score?

Ons dans die aand verby
Jy fluister sag vir my
Sal ek jou weer kan kry?

Sal ek jou weer sien en by jou verby stap
Oogknip en perongeluk raakvat
Of sal ons die keer dans tot die son opkom?

En jy hou my dop ek sien toe jy wegkyk
Jy’s uitgevang ek weet hoe jou plan lyk
Sal ons vanaand die aand maak om te onthou?
Almal speel maar wie hou score?
Almal speel maar wie hou score?

Wissenswertes über das Lied Wie Hou Score von Karlien Van Jaarsveld

Wann wurde das Lied “Wie Hou Score” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Das Lied Wie Hou Score wurde im Jahr 2010, auf dem Album “As Die Gordyn Val” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Wie Hou Score” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Wie Hou Score” von Karlien Van Jaarsveld wurde von NIKLAS EDBERGER, JOHAN FRANSSON, TIM MIKAEL LARSSON, TOBIAS LUNDGREN, KARLIEN VAN JAARSVELD komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock