Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal wens die struggle was verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Almal sê
Hulle wil 'n huisie by die see hê
Almal sê
Hulle wil 'n huisie by die see hê

Met 'n computer, ADSL
En 'n Skype om mee te bel
Lewe ons so lojaal en so sentraal, ek en my eie lewensmaat, so kaal
Ons wil net 'n huisie by die see hê
Ons wil net 'n huisie by die see hê

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal wens die struggle was verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my
Môre is als neusie verby

Almal sê miskien kry ek myself together so teen middel volgende jaar
Almal sê miskien kry ek myself bymekaar so teen middel volgende jaar
As die rand styg teen die pond koop ek 'n opreg geteëlde hond

Met 'n 4x4 in die driveway sal ons nooit varkgriep kry
Met ons gestokde private bar is ons vir altyd by mekaar, so van ongeveer middel volgende jaar
So teen middel volgende jaar

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal wens die struggle was verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Almal sê die crime is darm nie so erg soos in Gauteng nie
Almal sê die crime is darm nie so erg soos in Gauteng nie
So ontspan dan maar nog so 'n bietjie
Al is die Kaapenaars maar clicky

Hulle nooi mens nooit vir 'n braai nie, en die fokken wind wil nie ophou waai nie
Die tikkoppe wil almal skiet
Daar's sandkorrels op my kar se seat
En die rush hour is hier net so erg van die Cape flats tot by Tafelberg
Maar ons is vasbeslote, ons is determined, ons gaan dit uithou, Here, ons wil net 'n fokken huisie by die see hê
Ons wil 'n huisie by die see hê

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal wens die struggle was verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Een, twee, drie, almal wil 'n huisie by die see hê
Almal wens die struggle was verby (Verby)
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Wissenswertes über das Lied Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê von Koos Kombuis

Wann wurde das Lied “Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê” von Koos Kombuis veröffentlicht?
Das Lied Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Koos Kombuis” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê” von Koos Kombuis komponiert?
Das Lied “Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê” von Koos Kombuis wurde von ANDRE LE ROUX DU TOIT komponiert.

Beliebteste Lieder von Koos Kombuis

Andere Künstler von