Babilon

LETOIT ANDRE

Babilon, Babilon, Babilon roots

In die straat waar pale trane dra het ons lank gelede gewoon
Daar was diamante in die heinings en al die vensters was so skoon, so skoon

Toe kom die wrede slaweskip wat geen wysheid of almoese vra
En in ‘n oogwink, een geslag voer hy my weg na Afrika
Ja ja, ja ja

Al met die skoot van Rastaman se donker, donker kontinent
‘n Fort met vele vlae te bou vir die Imperial Government
Ja ja, ja ja
Ja ja, ja ja

Babilon, Babilon war in a Babilon
Babilon, I and me
Babilon, Babilon, Krismis in Babilon
Babilon, J en B, J en B
ANC

In ons vuurtent in die sneeu, kon ons vrou rustig slaap
Nou kap ons bloke hout en werk ons nerwe af hier aan die Kaap

Babilon, Babilon war in a Babilon
Babilon, I and me
Babilon, Babilon, Krismis in Babilon
Babilon, three trees tea, I and me

Rastaman eet kaas koek
Rastaman haat conditioner
Aai, aai, aai, aai, aai, aai gaan ons bietjie vleis braai?
Rastaman verloor control, sy TV se remote control
Rastaman kots kreef aai aai
Basta met Rastaman

Rastaman haat ou tannies
Soos Rina Hugo, Rina Venter en al die fokken kinders
There’s a lion in Zion called Brian
There’s a lion in Zion called Brian
Aij, aij, aij, aij, aij, aij

Rastaman dra nylon onderbroeke
En sy ma is kwaad vir hom omdat hy al sy vuil onderbroeke onder die in bed skop
Rastaman is insecure
Basta met Rasta
Rastaman se moer

Babilon, Babilon war in a Babilon
Babilon, Joko tea
Babilon, Babilon parties in Babilon
Babilon, een, twee, drie, J en B

Babilon, Babilon hoe laat is dit Babilon?
Babilon, I and me
Babilon, Babilon, Krismis in Babilon
Babilon, jy weet wie, jy weet wie

Wissenswertes über das Lied Babilon von Koos Kombuis

Wann wurde das Lied “Babilon” von Koos Kombuis veröffentlicht?
Das Lied Babilon wurde im Jahr 1994, auf dem Album “Elke Boemelaar Se Droom” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Babilon” von Koos Kombuis komponiert?
Das Lied “Babilon” von Koos Kombuis wurde von LETOIT ANDRE komponiert.

Beliebteste Lieder von Koos Kombuis

Andere Künstler von