Net 'n Bietjie Stilte

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Net 'n bietjie stilte
Is al wat ek vra
Net 'n rukkie van 'n rustyd
Waarin niemand my pla

Ek voel al soos die blare
Deur die wind gejaag
Net 'n bietjie stilte
Net 'n bietjie stilte

Is net 'n bietjie quality tyd alleen
Te veel gevra?

As die telefoon lui en die karre so ry en die mense so raas by my venster verby
Ek's alweer fokken laat, daar's niks tyd om te praat, ons het die deadline gemis
Het jy my voicemail gekry
Het jy daai ouens gebel, het jy jou wekker gestel, is daar more nog tyd vir 'n business ontbyt
Ek like jou idee, dis 'n ja of 'n nee, defnitief of beslis, kom ons mis maar daai bus

Net 'n bietjie stilte
Is al wat ek vra
Net 'n rukkie van 'n rustyd
Waarin niemand my pla

Ek voel al soos die blare
Deur die wind gejaag
Net 'n bietjie stilte
Net 'n bietjie stilte

Is net 'n bietjie quality tyd alleen
Te veel gevra

Daar's altyd mense wat wag, of mense wat lag, daar's te veel om te doen vir die tyd in my dag
Die rush om ons stres tussen 4 en 6, dis alles te veel, daar's 'n knop in my keel
As alles eers oor is en die battle verloor is kom ons kyk na die details, hoeveel planne nog oor is
Maar ek sê vir jou nou, my geduld gaan nie hou, ek wil so gou moontlik fokof, ek verlang na my vrou

Net 'n bietjie stilte
Is al wat ek vra
Net 'n rukkie van 'n rustyd
Waarin niemand my pla

Ek voel al soos die blare
Deur die wind gejaag
Net 'n bietjie stilte
Net 'n bietjie stilte

Is net 'n bietjie quality tyd alleen wragtig
Te veel gevra

Al die gemors maak my naar, is daai proposal al klaar, dan is daar nog tyd vir 'n draai in die bar
Net een rondte ek sweer, ek weet mens kan dit keer, ek gaan nie om jou te probeer buldoze vir meer
Die rent raise is hard, die beleggers verward, elke ou wil jy bord hê, maar niemand anders se smart
Daar's niks meer om te sê nie, maar ek sal nie gaan lê nie, ons is so amper klaar, ons is so amper daar

Net 'n bietjie stilte
Is al wat ek vra
Net 'n rukkie van 'n rustyd
Waarin niemand my pla

Ek voel al soos die blare
Deur die wind gejaag
Net 'n bietjie stilte
Net 'n bietjie stilte (Net 'n bietjie stilte)

Net 'n bietjie stilte (Net 'n bietjie stilte)
Is al wat ek vra
Net 'n rukkie van 'n rustyd (Net 'n rukkie van 'n rustyd)
Waarin niemand my pla

Ek voel al soos die blare (Ek voel al soos die blare)
Deur die wind gejaag
Net 'n bietjie stilte (Net 'n bietjie stilte)
Net 'n bietjie stilte (Net 'n bietjie stilte)

Net 'n bietjie stilte (Net 'n bietjie stilte)
Is al wat ek vra
Net 'n rukkie van 'n rustyd (Net 'n rukkie van 'n rustyd)
Waarin niemand my pla

Ek voel al soos die blare (Ek voel al soos die blare)
Deur die wind gejaag
Net 'n bietjie stilte
Net 'n bietjie stilte

Is net 'n bietjie quality tyd alleen
Te veel gevra

Net 'n bietjie stilte
Is al wat ek vra

Wissenswertes über das Lied Net 'n Bietjie Stilte von Koos Kombuis

Wann wurde das Lied “Net 'n Bietjie Stilte” von Koos Kombuis veröffentlicht?
Das Lied Net 'n Bietjie Stilte wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Koos Kombuis” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Net 'n Bietjie Stilte” von Koos Kombuis komponiert?
Das Lied “Net 'n Bietjie Stilte” von Koos Kombuis wurde von ANDRE LE ROUX DU TOIT komponiert.

Beliebteste Lieder von Koos Kombuis

Andere Künstler von