Ons En Hulle

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan?
Almal is net actors op die lewensbaan
Almal skink hulle drankies by dieselfde kraan
Maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan

Ons en hulle, ons en hulle
Hulle braai die chips, ons kou die skille
Rusland se missiele, Amerika se pille
Maties teen die Ikeys, WP teen Blou Bulle
Maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille
Tussen ons en hulle, ons en hulle, ons en hulle

Almal ken die feite maar niemand kan verstaan
Almal wil graag kom maar weet nie waar om te gaan
Almal is gepla met die son en die maan
Maar o die vrees en o die dieper waan
Van ons wat buite in die reën staan

Ons en hulle, ons en hulle
Hulle braai die chipd ons kou die skille
Rusland se missiele, Amerika se pille
Maties teen die Ikeys, WP teen Bloubulle
Maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille
Tussen ons en hulle, ons en hulle, ons en hulle

Wissenswertes über das Lied Ons En Hulle von Koos Kombuis

Wann wurde das Lied “Ons En Hulle” von Koos Kombuis veröffentlicht?
Das Lied Ons En Hulle wurde im Jahr 1994, auf dem Album “Elke Boemelaar Se Droom” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Ons En Hulle” von Koos Kombuis komponiert?
Das Lied “Ons En Hulle” von Koos Kombuis wurde von ANDRE LE ROUX DU TOIT komponiert.

Beliebteste Lieder von Koos Kombuis

Andere Künstler von