Springbok Held

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Ons loop oor die vlakte, die vlakte van groen gras
Hier waar vroeër net losgemale was
By die rugbyklub speel nou die laaste dans
Dis beseringstyd en ons laaste kans
Dis beseringstyd en ons laaste kans

Komaan baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud dat ons moet vry
Rig my af, dan’s ek jou Springbok held
O, dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld

Ons loop oor die vlakte, die vlakte van groen gras
Moet ek jou vashou of liewers uitpass?
Sy vat aan jou arm, ek vat aan jou hand
Ek het bal besit, maar al my manne is onkant
Ek het bal besit, maar al my manne is onkant

Komaan baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud dat ons moet vry
Rig my af, dan’s ek jou Springbok held
O dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld

Onthou jy Sid Nomis, onthou jy Jan Ellis?
En Errol Tobias, never mind wat sy vel is
So baie heldedade is al hier gepleeg
Ek hoor die skare juig, al is die paviljoen leeg
Ek hoor die skare juig, al is die paviljoen leeg

Ek vat aan haar hand, ek vat aan haar tiet
Ek pen haar vas in haar kwartgebied
En terwyl die maan so romanties skyn
Druk ek my drie op die middellyn
Druk ek my drie op die middellyn

Komaan baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud dat ons moet vry
Rig my af, dan’s ek jou Springbok held
O, dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld

Wissenswertes über das Lied Springbok Held von Koos Kombuis

Wann wurde das Lied “Springbok Held” von Koos Kombuis veröffentlicht?
Das Lied Springbok Held wurde im Jahr 1994, auf dem Album “Elke Boemelaar Se Droom” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Springbok Held” von Koos Kombuis komponiert?
Das Lied “Springbok Held” von Koos Kombuis wurde von ANDRE LE ROUX DU TOIT komponiert.

Beliebteste Lieder von Koos Kombuis

Andere Künstler von