Cowboys & Crooks
Ek sien haar in die stofpad met haar lipstiek en 'n gun
Dit hang hier in die lug sy het onheiligheid beplan
En ek kyk haar in haar oë
Maar sy ry verby my
'n Meisie op 'n perd dis 'n wonderlike ding
Daar's 'n lyn om te trek as sy van haar perd toe spring
As sy moelikheid bring na my geweste
Want ek is 'n cowboy
En ek gee nie op
Want ons is
Cowboys & crooks sy't vir moelikheid gesoek
En dit alles mooi beplan het haar uiteindelik gevang
Want ek's 'n cowboy en sy is 'n crook
Ja ons is
Cowboys & crooks sy't haar beste probeer
Om uit die tronk ontsnap en hier gaat ons alweer
En ek druk haar in 'n hoek
Want ek is 'n cowboy en hierdie girl is 'n crook
Want ek is 'n cowboy en sy't 'n cowboy gesoek
Sy's reeds 'n legende 'n girl met 'n plan
Sy is lekker moeilik maar ek het haar gevang
Sy's 'n pyn in die kop
Maar 'n cowboy gee nie op
Ek sien daar in die verte teen die spoed van lig
Ek spring op my perd maar sy is bang vir niks
En ek het my lyn getrek sy kom met my terug
Ek vang haar in die berge
Sit jou hande in die lug
Want ons is
Cowboys & crooks sy't vir moelikheid gesoek
En dit alles mooi beplan het haar uiteindelik gevang
Want ek's 'n cowboy en sy is 'n crook
Ja ons is
Cowboys & crooks sy't haar beste probeer
Om uit die tronk ontsnap en hier gaat ons alweer
En ek druk haar in 'n hoek
Want ek is 'n cowboy en hierdie girl is 'n crook
Want ons is
Cowboys & crooks sy't vir moelikheid gesoek
En dit alles mooi beplan het haar uiteindelik gevang
Want ek's 'n cowboy en sy is 'n crook
Ja ons is
Cowboys & crooks sy't haar beste probeer
Om uit die tronk ontsnap en hier gaat ons alweer
En ek druk haar in 'n hoek
Want ek is 'n cowboy en hierdie girl is 'n crook
Ya ek is 'n cowboy en sy't 'n cowboy gesoek