In Jou Oë
In jou oë
Ooh in jou oë
In jou oë (Oë oë)
Ooh in jou oë (Oë oë)
Jy vat weer aan my hart vanaand
Jy vat weer aan my hart
En dis tyd dat jy dit weet
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan lewe nie
En ek hoop jy voel ook so
Jy vat weer aan my hart
Jy vat weer aan my hart
Wil 'n duisend engele bring
Om vir jou 'n liedjie te sing
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë (Oë oë)
Ooh in jou oë (Oë oë)
Wil 'n duisend reënboë vat
Om jou naam teen die hemel te plak
Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë (Oë oë)
Ooh in jou oë (Oë oë)
En dis tyd dat jy dit weet
Kom lê hier styf teen my vanaand
Kom lê styf teen my
En dis tyd dat jy dit weet
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan asemhaal
En ek hoop jy voel ook so
Kom lê hier styf teen my
Kom lê hier styf teen my
Wil 'n duisend engele bring
Om vir jou 'n liedjie te sing
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë (Oë oë)
Ooh in jou oë (Oë oë)
Wil 'n duisend reënboë vat
Om jou naam teen die hemel te plak
Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë (Oë oë)
Ooh in jou oë (Oë oë)
Ek lewe net vir jou
Ons sal vir altyd hou