Kaalvoet Sokkie
Skop uit jou skoene dat die aand kan begin
Langarm, wit warm, die stof gaan
Draai om en om, draai om en om
Draai om en om, draai om en om
Die strand se sand kan ook lekker dans
Die skuur, die straat of kombuis ons
Draai om en om, draai om en om
Draai om en om, draai om en om
Dit maak nie saak waar die partytjie is nie
Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai
Kaalvoet sokkie
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in
Kaalvoet sokkie
Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas
Dans in die reën, op die teer of gras
Om en om, draai om en om
Draai om en om, draai om en om
Niks sal ons stop nie, selfs al is ek droog of nat
Die ritme sal ons vanaand kom
Vat om en om, draai om en om
Draai om en om, draai om en om
Dit maak nie saak waar die partytjie is nie
Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai
Kaalvoet sokkie
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in
Kaalvoet sokkie
Hey! Hey! Kaalvoet sokkie!
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai
Kaalvoet sokkie
Want ons gaan kaalvoet sokkie (Want ons gaan kaalvoet sokkie)
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie (Nooit laat jok nie)
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in
Kaalvoet sokkie