Lied vir Die Vrou
Vir jare wonder filosowe
Wetenskaplikes sê dis nie waar
Maar die wêreld weet dit nou van Venus kom die vrou
En ons manne is gebore op Mars
Ons sal dit nooit presies begryp nie
Ek knyp myself so tussen deur
Maar ek het al geleer jy kan maar kus een keer
Sonder vrou kan 'n man nie oorleef
'n Lied vir die vrou
Wat ek so veel van hou
Wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is 'n ode aan die vrou
Die van my die van jou
Sy is my hart sy is my hoop
Sy is my alles
Jy kan haar met geen woord beskryf nie
Daar's net niks wat haar perfek opsom
An die einde van die dag sal sy hier by my wag
In haar hand lê my kloppende hart
Sy vat my raak met al haar woorde
Sy het heuning druppels op haar tong
Sy's my vandag en môre maak dat al my sorge verdwyn
Soos die mis vir die son
'n Lied vir die vrou
Wat ek so veel van hou
Wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is 'n ode aan die vrou
Dié van my dié van jou
Sy is my hart sy is my hoop
Sy is my alles
Dit is 'n ode dit is 'n ode
Dit is 'n ode aan die vrou
Ek het 'n node, ek het 'n node
Dit is 'n ode aan die vrou
'n Lied vir die vrou
Wat ek so veel van hou
Wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is 'n ode aan die vrou
Dié van my dié van jou
Sy is my hart sy is my hoop
Sy is my alles
Dié van my dié van jou
Sy is my hart sy is my hoop
Sy is my alles
Sy is my hart sy is my hoop
Sy is my alles