Opmaak-Liefde

Haar woorde skok soos 'n haelgeweer
Ek kom in vrede sit jou wapens neer
Lees my lippe, dis 'n misverstand
Elke storie het 'n ander kant

En in die oggend
Lyk sy op haar mooiste, gee my krag, vir die dag
En as die son gaan lê (Son gaan lê)
Weet ek nou wat voor my lê en wag

Dis tyd vir opmaak-liefde, ek vat jou vir 'n dans
Opmaak-liefde kom ons praat 'n bietjie Frans
Soene, miljoene wat op jou lippe land, ons laat daai opmaak-vure brand (Opmaak-vure brand)

Koue skouer ons begin van voor
Wie't nou weer met haar kop getoor?
Lyk vir my sy wil daai golfie ry
Nog 'n bietjie opmaak-liefde kry

En in die oggend
Lyk sy op haar mooiste, gee my krag vir die dag
En as die son gaan lê (Son gaan lê)
Weet ek nou wat voor my lê en wag

Dis tyd vir opmaak-liefde ek vat jou vir 'n dans
Opmaak-liefde kom ons praat 'n bietjie Frans
Soene, miljoene wat op jou lippe land, ons laat daai opmaak-vure brand (Opmaak-vure brand)

En in die oggend
Lyk sy op haar mooiste, gee my krag vir die dag
En as die son gaan lê (Son gaan lê)
Weet ek nou wat voor my lê en wag

Dis tyd vir opmaak-liefde ek vat jou vir 'n dans
Opmaak-liefde kom ons praat 'n bietjie Frans
Soene, miljoene wat op jou lippe land, ons laat daai opmaak-vure brand

Dis tyd vir opmaak-liefde ek vat jou vir 'n dans (Vat jou vir 'n dans)
Opmaak-liefde kom ons praat 'n bietjie Frans (Praat 'n bietjie Frans)
Soene, miljoene wat op jou lippe land, ons laat daai opmaak-vure brand (Opmaak-vure brand)

Beliebteste Lieder von Kurt Darren

Andere Künstler von