Papsopwinterwaternat
Jy ek ons
Al die koue gespreke en koffie voor die kaggelvuur
Laat my hart soos 'n byekorf gons
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur
Al die vreegde wat jy is kyk die liefde in my mis
Jy's die rots waaroor ek myself breek
Jy's my papsop winter waternat
Rooikop groen-oog meisie wat
Lag lag in die reën sal dans
En my laat dink ek het 'n kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
'n Bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Ek dink aan jou
Met jou oë so blou is jy die mooise vrou in die hele wes Kaap
En ek wonder nou
Of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap?
In 'n tas pak ek die hoop
Dat jou hart myne raak sal loop
Jy's die rots waaroor ek myself breek
Jy's my papsop winter waternat
Rooikop groen-oog meisie wat
Lag lag in die reën sal dans
En my laat dink ek het 'n kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
'n Bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Meer as alles meer as alles meer as alles
Wil ek met jou deel
Meer as alles meer as alles meer as alles
Wil ek met jou deel
'n Bietjie van jou is net te veel
Jy's my papsop winter waternat
Rooikop groen-oog meisie wat
Lag lag in die reën sal dans
En my laat dink ek het 'n kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
'n Bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Jy's my papsop winter waternat
Rooikop groen-oog meisie wat
Lag lag in die reën sal dans
En my laat dink ek het 'n kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
'n Bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Jy was my papsop winter waternat
Rooikop groen-oog meisie wat
My kon breek met een glimlag
Nou wag ek maar vir 'n somersdag