Rebel En Rats

Saam in 'n span
Net soos een man
Deur strate geloop
Want ons weet ons kan

Jong manne in ons glorie
Die girls wou ons nooit glo nie
Het stories gespin ons was helde daarin
Soos Batman en Robin
Deur dik en dun

Rebel en rats ons het gewen
En die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie
Of iets nie iets leer nie
Ons is rebel en rats

Rebel en rats ons het gewen
En die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie
Of iets nie iets leer nie
Ons is rebel en rats

Wingman vir altyd
My beste pel
Saam het ons geval
En mekaar opgetel

Jong manne in ons glorie
Niemand wou ons glo nie
Het dinge begin
Met ons harte daarin
Vandag is dit die dinge
Ja die dinge wat tel

Rebel en rats ons het gewen
En die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie
Of iets nie iets leer nie
Ons is rebel en rats

Rebel en rats ons het gewen
En die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie
Of iets nie iets leer nie
Ons is rebel en rats

Dis ons storie
Dis ons song
En uit volle bors sing ons dit saam
As ons paaie in 'n ander rigting gaan
Gaan ons storie saam

Dis ons storie
Dis ons song
En uit volle bors sing ons dit saam
As ons paaie in 'n ander rigting gaan
Gaan ons storie saam

Rebel en rats ons het gewen
En die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie
Of iets nie iets leer nie
Ons is rebel en rats (Rebel en rats)

Rebel en rats ons het gewen
En die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie
Of iets nie iets leer nie
Ons is rebel en rats

Wissenswertes über das Lied Rebel En Rats von Kurt Darren

Wann wurde das Lied “Rebel En Rats” von Kurt Darren veröffentlicht?
Das Lied Rebel En Rats wurde im Jahr 2013, auf dem Album “Seerower” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Kurt Darren

Andere Künstler von