Sal Jy Met My Trou

Niemand kom naby jou
Jy’s die perfekte vrou
In jou het ek alles
Waaroor ek mal is

Ek het lank gewag vir jou
Ek het vêr gesoek en nou’s jy die water in my woestyn
Laat die donker in my verdwyn

So hier staan ek nou
Ek staan voor jou
En jy’s die rede
Jy’s my hele lewe

So hier staan ek nou
Op my knieë voor jou
Antwoord my gebede
Deel met my jou lewe
Sal jy met my trou?

Ek sal jou naby hou
My hart behoort aan jou
By my is jy veilig
Ons liefde is heilig

Saam in die wêreld in
Al stap ons deur dik en dun
Tot die heel laaste rondte
Hou ek my belofte

So hier staan ek nou
Staan voor jou
En jy’s die rede
Jy’s my hele lewe

So hier staan ek nou
Op my knieë voor jou
Antwoord my gebede
En deel met my jou lewe
Sal jy met my trou?

Niemand kom naby jou
Jy’s die perfekte vrou

Wissenswertes über das Lied Sal Jy Met My Trou von Kurt Darren

Wann wurde das Lied “Sal Jy Met My Trou” von Kurt Darren veröffentlicht?
Das Lied Sal Jy Met My Trou wurde im Jahr 2013, auf dem Album “Seerower” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Kurt Darren

Andere Künstler von