Vir Nou

Jy weet ek wil jou trane wegvee
Ek wil geskenke saam gee
Is dit genoeg vir jou?

En jy weet ek sal waar ook al saam gaan
Ek sal jou altyd bystaan
Is dit genoeg vir jou?

Maar ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja ek verstaan
Vir nou

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil jou groet in die aand met 'n mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek wil die tyd en die plek in 'n tronk voorstel
En ek wil lê van die lag as jy 'n grap vertel

Ja ek weet jou drome is jou treinspoor
Jou wêreld lê nog wyd voor
Ek wens dit als vir jou

So ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja ek verstaan
Vir nou

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil jou groet in die aand met 'n mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek wil die tyd en die plek in 'n tronk voorstel
En ek wil lê van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek weet as treine nou verby gaan
My wêreld sal nog aan gaan
Maar ek sal wag vir jou

So ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja ek verstaan
Vir nou

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil jou groet in die aand met 'n mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek wil die tyd en die plek in 'n tronk voorstel
En ek wil lê van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil jou groet in die aand met 'n mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek wil die tyd en die plek in 'n tronk voorstel
En ek wil lê van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Beliebteste Lieder von Kurt Darren

Andere Künstler von