Vlamme Van Liefde

Die eerste keer toe ek jou sien het my hart
Vlamme gevat
Soos vuur en parafien in een oomblik
Vlamme gevat

En hierdie oomblik sal ek nie meer vrees
Want my hart sal
Nooit weer dieselfde wees

Want my hart is aan die brand
My hart het in vlamme van liefde beland
In vlamme omvou
Want my hart
My hart is aan die brand net vir jou

Want my hart is aan die brand
My hart het in vlamme van liefde beland
In vlamme omvou
Want my hart
My hart is aan die brand net vir jou
In vlamme van liefde net vir jou

Die tweede keer het ek geweet want ons harte
Het vasgebrand
Hier waar ons wil wees in ‘n oomblik
Vasgebrand

En hierdie oomblik sal ek nie meer vrees
Want my hart sal
Nooit weer dieselfde wees

Want my hart is aan die brand
My hart het in vlamme van liefde beland
In vlamme omvou
Want my hart
My hart is aan die brand net vir jou

Want my hart is aan die brand
My hart het in vlamme van liefde beland
In vlamme omvou
Want my hart
My hart is aan die brand net vir jou
In vlamme van liefde net vir jou

En elke hartklop in my wese
Brand in vlamme van liefde
Vir jou

Want my hart is aan die brand
My hart het in vlamme van liefde beland
In vlamme omvou
Want my hart
My hart is aan die brand net vir jou

Want my hart is aan die brand
My hart het in vlamme van liefde beland
In vlamme omvou
Want my hart
My hart is aan die brand net vir jou

Want my hart is aan die brand
My hart het in vlamme van liefde beland (Liefde beland)
In vlamme omvou
Want my hart
My hart is aan die brand net vir jou
In vlamme van liefde net vir jou

Wissenswertes über das Lied Vlamme Van Liefde von Kurt Darren

Wann wurde das Lied “Vlamme Van Liefde” von Kurt Darren veröffentlicht?
Das Lied Vlamme Van Liefde wurde im Jahr 2013, auf dem Album “Seerower” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Kurt Darren

Andere Künstler von