Alleen

Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard

Sy loop alweer alleen met 'n rugsak vol klippe in die koue reën
Hy sit alweer alleen met 'n bier in sy hand en sy gedagtes uitgevee
Haar kop voel leeg
En sy soek na 'n rede om na hom te vlee
Hy probeer alweer om sy alles vir haar te gee

Sy ry alweer alleen na Nick Nack haar tjommie
In die wille in
Hy sit en lag en drink 'n brandtie
Terwyl sy tjommies vir hom down pastei sing

Nou is al twee in hulle yet
Al wou Janet en Johnny net hulle tjommies red
Wel tussen fame en gramme cocaine
Kan hulle bly wees dat hulle mekaar nog het

Haar kop voel leeg en sy soek na ʼn rede om na hom te vlee
Hy probeer alweer om sy alles vir haar te gee

Wissenswertes über das Lied Alleen von Millenium

Wer hat das Lied “Alleen” von Millenium komponiert?
Das Lied “Alleen” von Millenium wurde von Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard komponiert.

Beliebteste Lieder von Millenium

Andere Künstler von Dance music