Maak my heel

Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard

Jou oë kyk deur my gewete
Net soos die woede wat in my rou
Jy is die alkohol van my siel
Maar my bottel bly leeg
Jou woorde sny deur my gedagtes
Net soos die duiwel wat in my bors brand
Ooh Ek kom huis toe na jou
My tas is gepak

Jy maak my heel
Jy maak sane
Ooh ek wil dronk raak Op jou wyn
Jy maak my heel
Jy maak my sane
Ooh ek wil dronk raak
Op jou wyn

Ek smaak na jou soos my laaste sigaret
Wil jy my kom red?
Uit die blou dieptes oor jou
Ooh dis net aarbeie en room
Met jou in my droom
Ooh en soos ʼn bloedhond sny ek spoor
Na die liefde van jou na die liefde van jou
Ooh ek kom huis toe ek mis jou

Jy maak my heel
Jy maak sane
Ooh ek wil dronk raak
Op jou wyn
Jy maak my heel
Jy maak sane
Ooh ek wil dronk raak
Op jou wyn
Want jou liefde vloei deur my are
En verlos my pyn

Wissenswertes über das Lied Maak my heel von Millenium

Wer hat das Lied “Maak my heel” von Millenium komponiert?
Das Lied “Maak my heel” von Millenium wurde von Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard komponiert.

Beliebteste Lieder von Millenium

Andere Künstler von Dance music