Pixie

Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard

Pixie jy praat met jou lyf
As die son op jou skyn kan die wêreld maar verdwyn
Ooh jy toor met jou oë
As jou heupies swaai dan fluit almal gelyk

Ek sny die kortpad die grondpad reguit na jou toe
My trane jaag my van agter af reguit na jou toe
En my hemel sal weer skyn as jy by my kom bly

Ooh my gedagtes loop nou leeg
Want ek dink net aan jou, hoe jy jou oggend ogies oop vee
Pixie jou naam bly by my
En my grootste wens is dat ons 'n sunny side sal kry

Ek sny die kortpad die grondpad reguit na jou toe
My trane jaag my van agter af reguit na jou toe
En my hemel sal weer skyn as jy by my kom bly

Ek sny die kortpad die grondpad reguit na jou toe
I know that I'm out of your league but I promise I want to
Just hide behind your fame
Sodat jy by my kom bly

Wissenswertes über das Lied Pixie von Millenium

Wer hat das Lied “Pixie” von Millenium komponiert?
Das Lied “Pixie” von Millenium wurde von Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard komponiert.

Beliebteste Lieder von Millenium

Andere Künstler von Dance music