Alles Klaar

Jy's hartseer ek kan dit in jou oë sien
Elke dag weet ek dat jy nog meer verdien
Maar vandag begin ek en jy weer voor
So pak jou tas ek wil jou nie verloor

Alles klaar, 'n nuwe dag, 'n nuwe lewe gaan begin
Alles klaar, ek en jy gaan saam 'n nuwe toekoms in
Ons gaan met nuwe vlerke vlieg en ons gaan nuwe drome droom
Alles klaar, ek en jy, alles klaar

Kan jy onthou hoe mal verlief ons was?
Dit kan weer wees gee ons net nog 'n kans
Maar vandag begin ek en jy weer voor
So pak jou tas ek gaan jou nie verloor

Alles klaar, 'n nuwe dag, 'n nuwe lewe gaan begin
Alles klaar, ek en jy gaan saam 'n nuwe toekoms in
Ons gaan met nuwe vlerke vlieg en ons gaan nuwe drome droom
Alles klaar, ek en jy, alles klaar

Alles klaar, 'n nuwe dag, 'n nuwe lewe gaan begin
Alles klaar, ek en jy gaan saam 'n nuwe toekoms in
Ons gaan met nuwe vlerke vlieg en ons gaan nuwe drome droom
Alles klaar, ek en jy, alles klaar
Alles klaar, ek en jy, alles klaar

Beliebteste Lieder von Pieter Koen

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)