Een Duisend Maal

Jy staan nou hier voor my en woordigheid by my verby
Te lank het ons twee van mekaar af weggebly
Ons hoort nie alleen, ek wou jou net weer sien, net weer sien
Was ons te jonk om liefde te herken?

As ons een duisend maal kon soen
Is dit te min
Dit was 'n fout om nie te bieg dat ek jou bemin

Ek wil jou deel maak van my lewe
En vir altyd oor jou droom
As ons een duisend maal kon soen om so ons liefde te versoen, sal ek dit doen

Kon niks daaraan doen nie om jou te vergeet nie dis waar
Onthou jy nog hoe brand die liefdes vuur se vlam?
Van toe af reeds tel ek die ure sonder jou, sonder jou
En weg van jou is alle kleure vir my blou

As ons een duisend maal kon soen
Is dit te min
Dit was 'n fout om nie te bieg dat ek jou bemin

Ek wil jou deel maak van my lewe
En vir altyd oor jou droom
As ons een duisend maal kon soen om so ons liefde te versoen, sal ek dit doen

As ons een duisend maal kon soen
Is dit te min
Dit was 'n fout om nie te bieg dat ek jou bemin

Ek wil jou deel maak van my lewe
En vir altyd oor jou droom
As ons een duisend maal kon soen om so ons liefde te versoen, sal ek dit doen

Beliebteste Lieder von Pieter Koen

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)