Afrikaners Is Plesierig/Dis Heerlike Lente/Oukraal-liedjie [Live]

Afrikaners is plesierig, dit kan julle glo
Hulle hou van partytjies en dan maak hulle so
Eers draai die ou vroutjie en dan draai haar ou man
En hy vat om haar lyfie en dan draai hulle saam

Dis heerlike lente die winter's verby
Weer nodig die velde vir jou en vir my
Dis heerlike lente die winter's verby
Weer nodig die velde vir jou en vir my

Ho-la-dri-oe-ha, ho-la-dri-oe
Ho-la-dri-oe-ha, ho-la-dri-oe
Ho-la-dri-oe-ha, ho-la-dri-oe
Ho-la-dri-oe-ha, ho-la-dri-oe

Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome slange en olienhoutbome en 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan

Ons sing (Ons sing)
Ons speel (Ons speel)
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel (Sal verveel)

Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie sing ons die Oukraalliedjie saam

In die grond was daar ‘n gat
Dis die gat in die grond en die groen gras groei daarom (Dis pragtig)

En in die gat was daar ‘n boom
Dis die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En in die boom was daar ‘n tak
Dis die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En in die tak was daar ‘n mik
Dis die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En in die mik was daar ‘n nes
Dis die nes in die mik en die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En in die nes was daar ‘n voël
Dis die voël in die nes en die nes in die mik en die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En aan die voël was daar ‘n vlerk
Dis die vlerk aan die voël en die voël in die nes en die nes in die mik en die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En aan die vlerk was daar ‘n veer
Dis die veer aan die vlerk en die vlerk aan die voël en die voël in die nes en die nes in die mik en die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En aan die veer was daar ‘n luis
Dis die luis aan die veer en die veer aan die vlerk en die vlerk aan die voël en die voël in die nes en die nes in die mik en die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras daarom

En aan die luis was nog ‘n luis
Dis die luis aan die luis en die luis aan die veer en die veer aan die vlerk en die vlerk aan die voël en die voël in die nes en die nes in die mik en die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En aan die luis was daar ‘n kiem
Dis die kiem aan die luis en die luis aan die luis en die luis aan die veer en die veer aan die vlerk en die vlerk aan die voël en die voël in die nes en die nes in die mik en die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

En aan die kiem was nog ‘n kiem
Dis die kiem aan die kiem en die kiem aan die luis en die luis aan die luis en die luis aan die veer en die veer aan die vlerk en die vlerk aan die voël en die voël in die nes en die nes in die mik en die mik in die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daarom

Beliebteste Lieder von Pieter Smith

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)