Dawie Die Kabouter
Ek is Dawie
Die kabouter wat van alles weet
En met kruier uit die grond, maak ek jou gesond
Ek's die slimste
As mens of diere seer plek het
Weet ek net wat om te doen om hulle te red
Ek woon in die wortels van 'n boom, dit is waar
Loop saggies as jy stap
Jy kan dalk op my trap
En Frits, is my vos en so vinnig soos blits
En ek droom, ek kan die mooiste drome droom
Ek is Dawie, die kabouter