Wals Medley [Live at Firkin / 2004 / Medley]

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjies en dan maak hulle so

O eers draai die ou vroutjie en dan draai haar ou man
En hy vat om haar lyfie en dan draai hulle saam

Dis heerlike lente die winter's verby
Weer noodig die velde vir jou en vir my
Ja dis heerlike lente die winter's verby
Weer noodig die velde vir jou en vir my

Ho-la-drie-oe-a hol-la-drie-oe
Ho-la-drie-oe-a hol-la-drie-oe
Jy sing ho-la-drie-oe-a hol-la-drie-oe
O ja ho-la-drie-oe-a hol-la-drie-oe

Duitswes is lekker
Duiswes is goed
Duitswes is vol van die boertjies se bloed

Al trek ons sonder water
En trek ons sonder kos
Dan weet ons die boertjie die gaan ons verlos

Dans met die rooirok die hartlam van my
O dis die rooirok dis die mooirok ja dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes haai haai
Dis die rooirok dis die mooirok dis die rooirok wat swaai

Klein kommandantjie en 'n groot generaal
Hulle trek met ons daar uit ou ver wes Transvaal
Ons drink eers ‘n sopie
Hey ons drink eers ‘n sopie op die Bokke
Dan gaan ons weer weg
Dan gaan ons so moedig teen die platpote veg, kom julle

Dans met die rooirok die hartlam van my
O dis die rooirok dis die mooirok ja dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes haai haai
Dis die rooirok dis die mooirok dis die rooirok wat swaai

O brandewyn laat my staan
O brandewyn laat my staan
O brandewyn laat my staan
Want ek wil nou huis toe gaan

En as al die riviere vol brandewyn was
Wie wil dan water hê?
As al die riviere vol brandewyn was
Wie wil dan water hê?

Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê?
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê?
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê?
Wie wil dan water hê?

Ken jy Tant Mossie se sakkie sakkie sakkie boeredans?
Ken jy die plaas pad se uitdraai by Waenhuiskrans?
Ken jy Tant Mossie se sakkie sakkie sakkie boeredans?

Want die donkielong huil op ou lang Piet se skoot
En die trap waar hul speel die booge word groot
As hul Oom Stefaans se viool begin sien
En tant Miem druk oupa Frans in ‘n stywe lyf rem

Ken jy Tant Mossie se sakkie sakkie sakkie boeredans?
Ken jy die plaas pad se uitdraai by Waenhuiskrans?
Ken jy Tant Mossie se sakkie sakkie sakkie boeredans?

Beliebteste Lieder von Pieter Smith

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)