Vir Die Nostalgie

RUDI CLAASE

Die bottel voor my is leeg ek het stadig geteug
Maar nou is daar net denke van jou en van my
Ek kan nie meer slaap nie ek hou nie op gaap nie
Hoekom breek my hart elke dag oor en oor ?

Ek is 'n stukkende man
Wat lewe op suurstof alleen
Dis nou te laat om te besef jy was altyd die een

Hoor my hart huil vanaand vir jou
Huil vanaand vir jou
Hoor my hart huil vanaand vir jou
Huil vanaand vir jou
Ek sal jou hier vas kan hou
Hier waar ek huil vir jou

Die kamer se mure is my tronk selle
En die dak is my telefoon
Ek praat met die Here
Oor gister die hede ek voel so alleen
So alleen

Wat het ek gedoen?
Of wat het ek gesĂȘ?
Wat so erg was vir jou
Al het ek nie die antwoord nie sal ek dit steeds berou

Hoor my hart huil vanaand vir jou
Huil vanaand vir jou
Hoor my hart huil vanaand vir jou
Huil vanaand vir jou
Ek sal jou hier vas kan hou
Hier waar ek huil jou

En hoekom is dit stukkend?
As dit heel moes wees
Van die begin af
Nou gebroke sonder jou

En hoekom skyn die son nog?
As ek hom nie kan voel nie?
Ek huil vir jou ek huil vir jou

Hoor my hart huil vanaand vir jou
Huil vanaand vir jou
Hoor my hart huil vanaand vir jou
Huil vanaand vir jou
Ek sal jou hier vas kan hou
Hier waar ek huil vir jou
Ek huil ek huil vir jou

Beliebteste Lieder von Rudi Claase

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)