Die Gezoem Van Die Bye

Langs 'n groen doringboom sit 'n kerel en droom sy gedagtes hoog in die takke
En hy droom van 'n plaas sonder enkele baas waar 'n man werk hande in die sake
En hy droom van 'n land waar die branders brand en die trekkers trek tesame
En 'n brandewyn dam waar die lammers lam en die ministers minis vir die vale

Oe die gezoem van die bye en die lekker turksvye die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer in die berge

Die gesis van die van die slang het teen die wolfberghange waar die krokodile krok met die tande
En die likkewane lik en die aasvoƫls aas en die knorhane knor in die kranse

Die gebrom van die brommers op die vrot komkommers en die dabberende haan op die dakke
Waar die akedise akke en die kakkerlakke lak
Sies
En die bobbejane bob in die berge

Die gezoem van die bye en die lekker turksvye die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer in die berge

Beliebteste Lieder von Sonja Herholdt

Andere Künstler von Afrikaans