Dis Jy

Jy het so stilletjies hier in my hart kom inkruip
Nooit sou ek kon dink jy sou my hart so vasgryp
Jou sagte oë, jou suiwer lag, het my stil laat toekyk
Hoe liefde dan net soos jy kom lyk

Ek kan Jesus se liefde in jou oë sien
En in jou dade hoe jy Hom bedien
Ek weet ek sal 'n ver pad moet loop om iemand soos jy te kry
Ek hoop ek kry 'n lewensmaat nes jy

Ure stap aan, sekondes tik verby
Maar elke oomblik weg van jou voel soos 'n eeu vir my
Ek mis jou stem, jou sagte oë, jou staan, jou stap, jou stil wees
Wens ek kan deurentyd net soos jy bly glo

Ek kan Jesus se liefde in jou oë sien
En in jou dade hoe jy Hom bedien
Ek weet ek sal 'n ver pad moet loop om iemand soos jy te kry
Ek hoop ek kry 'n lewensmaat nes jy

Ek kan Jesus se liefde in jou oë sien
En in jou dade hoe jy Hom bedien
Ek weet ek sal 'n ver pad moet loop om iemand soos jy te kry
Ek hoop ek kry 'n lewensmaat nes jy
Ek hoop ek kry 'n lewensmaat nes jy

Wissenswertes über das Lied Dis Jy von Sonja Herholdt

Wann wurde das Lied “Dis Jy” von Sonja Herholdt veröffentlicht?
Das Lied Dis Jy wurde im Jahr 1999, auf dem Album “Môre sal die son weer skyn” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Sonja Herholdt

Andere Künstler von Afrikaans