Kleine Dorpie Bethlehem

O klein klein dorpie Bethlehem
Profete het gesê
Dat in ‘n nederige krip
Die Christus Kind sal lê

Ons hoor die Engel kore
Die Koning’s Kind besing
Hy’s ons Verlosser Jesus Heer
Hy is Emmanuel

In hierdie dorpie Bethlehem
Het Jesus neergedaal
Vir elke mens en elke volk
En elke stam en taal

Ons almal het Hom nodig
Hierdie Koning’s Kind
In Hom Verlosser Jesus Heer
Kan ons verlossing vind

Hy’s ons Verlosser Jesus Heer
Hy is Emmanuel

Beliebteste Lieder von Sonja Herholdt

Andere Künstler von Afrikaans