Ek Leef In Jou

Sag, die tyd word stil nou
Al die woede klaar berou
En die stormwind in jou verban
Hoe sag die rus weer in jou, pyn verdryf nou
Stil die donker nag
Kom na haar toe, 'n kanker

Sag die tyd word stil nou
Al die vure is grys en koud
Net in jou oë sien jul nog diep verdriet
Hoe sal ek jou nog kan toevou, veilig vashou?
Teen die duister donker wêreld

Maar ek verstaan jou leiding
Jou pyn en smart want ek bemin jou
Die voltring sal ek uit jou donker siel laat uitlaat
En lig sal ek weer laat inlaat
Want ek leef nou meer in jou as ek in my

Ek verstaan jou leiding
Jou pyn en smart want ek bemin jou
Die voltring sal ek uit jou donker siel laat uitlaat
En lig sal ek weer laat inlaat
Want ek leef nou meer in jou as ek in my

Sag, die tyd word stil nou
In die kerslig brand daar diep berou
En as my liefde in jou teer ontvou
Soos daar ‘n lied nou oopklink in die donker
Stilte van die duister eensaam nag

Ek verstaan jou leiding
Jou pyn en smart want ek bemin jou
Die voltring sal ek uit jou donker siel laat uitlaat
En lig sal ek weer laat inlaat
Want ek leef nou meer in jou as ek in my

Ek verstaan jou leiding
Jou pyn en smart want ek bemin jou
Die voltring sal ek uit jou donker siel laat uitlaat
En lig sal ek weer laat inlaat
Want ek leef nou meer in jou as ek in my

Die duisternis sal ek uit jou donker siel laat uitlaat
En lig sal ek weer laat inlaat
Ja ek leef, ek leef, ek leef, ek leef in jou

Beliebteste Lieder von André Schwartz

Andere Künstler von Crooner