'N Duisend Jaar
Toe jy vanaand in my arms lê
En jy slaap, en jy slaap
Toe jy vanaand in my arms lê
En jy droom, en jy droom
Toe weet ek daar is niks wat ek meer wil hê nie
Toe weet ek daar is niks wat ek meer wil sê nie
As hierdie woorde vir jou
‘n Duisend jaar van nou
‘n Duisend jaar van nou
‘n Duisend jaar van nou
Sal ek steeds van jou hou
En ek fluister ek het jou lief
Terwyl jy slaap, terwyl jy slaap
En ek bid ‘n hemelsbrief
Terwyl jy droom, terwyl jy droom
Want tyd staan nie stil nie
En ‘n leeftyd is nie lank nie
En elke dag as ek vir jou kan liefhê is ‘n seën
Is ‘n seën
‘n Duisend jaar van nou
‘n Duisend jaar van nou
‘n Duisend jaar van nou
Sal ek steeds van jou hou
Toe jy vanaand in my arms lê
En jy slaap, en jy slaap
‘n Duisend jaar van nou
‘n Duisend jaar van nou
‘n Duisend jaar van nou
Sal ek steeds van jou hou
Ja ‘n duisend jaar van nou
‘n Duisend jaar van nou
‘n Duisend jaar van nou
Sal ek steeds van jou hou
Toe jy vanaand in my arms lê
En jy droom, en jy droom