Een
Was jou hande in onskuld
As jy kan
Gaan net aan
Laat die wêreld jou mis kyk in en weer uit spoorloos verdwyn
Draai jou rug op jou naaste
As jy wil
Bly maar stil
Of staan nader aan iemand steek uit jou hand steek uit jou hand
Een vir almal vir een deur vlamme en reën jou dogter en seun jou God en jou pa en ma en jy
Ek vir jou en jy vir my
Een
Alles lei net 'n druppel
Wil jy drup
Gaan jy val
Saam kan ons al die damme vul tot bo die damwal
En die woorde en akkoorde van 'n koor wat saam navore staan
Sing nog harder as tevore van hoe ons nooit sal verlore gaan
Een vir almal vir een deur vlamme en reën jou dogter en seun jou God en jou pa en ma en jy
Ek vir jou en jy vir my
Een vir almal vir een deur vlamme en reën jou dogter en seun jou God en jou Pa en Ma en jy