Goeiemore Suid-Afrika
Dis die eerste koppie boeretroos
Staan en kyk oor die lande
Beeste klaar gemelk en die skape is in die loesern
Mielie oes lyk goed hierdie jaar
Wie weet wat more gaan bring
Maar dis die reuk van die vars plaas beskuit deur die kombuis se ruit
Wat my hart laat vinniger klop
Goeiemore Suid-Afrika
Ons sal jou in ons harte dra my voete is deur geloop
My hande in vuur gedoop
Ons sal offer wat jy vra
Ons vir jou Suid-Afrika, niks sal ons ooit kan skei
Die verbond tussen jou en my
Mag dit reën waar jou bokke wei
Groen is die land van Natal
Krimmertard in die hou Noord Transvaal
Van Tafelberg rys na die hemel
Ons land is so monumentaal
En die Vrystaat se vlaktes wat roep
In die swart land se druiwe so soet
Namakwaland so vaal van die blomme
Waar die Weskus se fynbos jou groet