Jy Ken My Naam

Riaan Benadé, Elvis Blue, Demi Lee Moore

Hoe laat jy iemand gaan as als in jou wil vashou?
Hoe leer jy iemand glo as die twyfel aan jou klou?
Hoe duur is elke oomblik maar jou liefde kos my niks
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?

Jy ken my naam jy sien my vrees
En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

Al vat ek voor jou teurse dit is nooit vir jou teveel
Jou arms bly oop daar's 'n lêplek vir my siel
My wêreld is jou alles al is my wêreld maer
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?

Jy ken my naam jy sien my vrees
En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees nie
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

En as als gesê en doen is
Is dit jy wat my vashou
Die minute en sekondes beteken meer saam met jou

Jy ken my naam
Jy sien my vrees
En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees nie
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

Wissenswertes über das Lied Jy Ken My Naam von Demi Lee Moore

Wann wurde das Lied “Jy Ken My Naam” von Demi Lee Moore veröffentlicht?
Das Lied Jy Ken My Naam wurde im Jahr 2021, auf dem Album “Jy Ken My Naam” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Jy Ken My Naam” von Demi Lee Moore komponiert?
Das Lied “Jy Ken My Naam” von Demi Lee Moore wurde von Riaan Benadé, Elvis Blue, Demi Lee Moore komponiert.

Beliebteste Lieder von Demi Lee Moore

Andere Künstler von Afrikaans