Sy Huil Maar Sy Lag

Stefan van Leijsen, Sasha Rangas, Maan, Johannes L Jan Tekstra, Demi Lee Moore, Catalina Schweighauser

Sy sit hier alleen op die trein
En sy duik in haar jas
En kyk by die venster uit en wonder
Hoe sou dit voel om haarself te wees
Want soms het sy pyn as sy huil maar sy lag
Sy huil maar sy lag

Sy loop deur 'n wêreld gebroke
En onbedoelend sê sy die dinge wat almal sê
Maar nooit gaan sit sleg altyd okay
As sy met hulle praat
En sy lag, sy huil maar sy lag

En nou, sy laat dit los
En nou, sy laat dit los

Sy voel so alleen as sy loop in die stad
En sy sien in die venster 'n ander daar staan
En sy weet wie dit is
Maar sy wil haar nie sien
En gaan voort en gee voor
En sy lag, sy huil maar sy lag

Wat as sy môre besluit nie meer skuil
En haar betere self vir haar ware gesig te ruil
Sal al die vriende wat sy reeds vertou
Nogsteeds van haar hou as sy huil
As sy huil en nie lag

En nou, sy laat dit los
En nou, sy laat dit los
Sy laat dit los
Sy laat dit los
Haaahhhh, haaahhhh
Sy laat dit los

Ek sit hier alleen op die trein
En ek duik in my jas
En kyk by die venster uit en wonder
Hoe sal dit voel om myself te wees
Soms het ek pyn as ek huil
Maar ek lag

Wissenswertes über das Lied Sy Huil Maar Sy Lag von Demi Lee Moore

Wann wurde das Lied “Sy Huil Maar Sy Lag” von Demi Lee Moore veröffentlicht?
Das Lied Sy Huil Maar Sy Lag wurde im Jahr 2021, auf dem Album “Jy Ken My Naam” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Sy Huil Maar Sy Lag” von Demi Lee Moore komponiert?
Das Lied “Sy Huil Maar Sy Lag” von Demi Lee Moore wurde von Stefan van Leijsen, Sasha Rangas, Maan, Johannes L Jan Tekstra, Demi Lee Moore, Catalina Schweighauser komponiert.

Beliebteste Lieder von Demi Lee Moore

Andere Künstler von Afrikaans