Maak My Jou Tequila
Jy sê jy soek mos nog 'n love song
Een wat net oor my en jou gaan
Maar die woorde raak al minder
As die aande eers begin
Ek ken jou beter as wat jy dink
As jy sê, gaan net nog een drink, sien jy
Kyk nie meer na my met 'n liefde wat ek kry as jy wakker raak langs my
So maak my jou Tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit
En voor jy nog 'n slukkie vat, my skat
Vat 'n slukkie van my
Ek wil weet hoe jy dit regkry
Om my sag te maak soos net jy kan
Partykeer wil ek mal raak
Oor die foute wat jy bly maak
Maar ek sien die ander dinge
Ken jou buite
Ken jou binne
Dalk het ek ook 'n probleem want ek kan dit net nie keer so verslaaf
Ek soek net meer
So maak my jou Tequila
Vat my sout en vat my suur
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit
En voor jy nog 'n slukkie vat, my skat
Vat 'n slukkie van my
'n Slukkie van my
So maak my jou Tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit
En voor jy nog 'n slukkie vat my skat
Vat 'n slukkie van my