Wag Voor Jy Se

Johan Oberholzer

As ek val, val ek te hard
Geen tou gebind en nette wat my keer nie
As ek gee, gee ek te veel
Dis als of niks nie net 'n deel van my nie
So wag voor jy sê jy't my lief

Maak 'seblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie
Wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie
So as jy dit nie voel nie as jy dit nie bedoel moet dit nie sê nie
Moet dit nie sê nie

Ek vertrou, vertrou so vinnig
Nes 'n kind en dan begin ek bang raak
Want as ek breek dan breek ek heel
Ek vra so mooi niks sal te veel vir my wees
So wag voor jy sê jy't my lief

Maak 'seblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie
Wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie
So as jy dit nie voel nie as jy dit nie bedoel moet dit nie sê nie
Moet dit nie sê nie

Hoekom sê ons dan totsiens as ek jou nooit weer wil sien nie?

Wissenswertes über das Lied Wag Voor Jy Se von Demi Lee Moore

Wann wurde das Lied “Wag Voor Jy Se” von Demi Lee Moore veröffentlicht?
Das Lied Wag Voor Jy Se wurde im Jahr 2021, auf dem Album “Jy Ken My Naam” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Wag Voor Jy Se” von Demi Lee Moore komponiert?
Das Lied “Wag Voor Jy Se” von Demi Lee Moore wurde von Johan Oberholzer komponiert.

Beliebteste Lieder von Demi Lee Moore

Andere Künstler von Afrikaans