Met Jou in My Lewe

Het jy dit dan nooit ooit geweet nie?
Hoe ek oor jou voel?
Ek wou dit nooit aan jou wys nie
Jy was altyd so cool

Maar vanaand toe ek jou in die deur sien
Was daar iets weerloos in jou
Dis toe dat ek weet, ek sal jou altyd, altyd hier hou

Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die Oujaar dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag

Met jou in my lewe
Behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede, jy sal altyd hier bly

Vanaand, vanaand is jy myne
Vergeet die mense om ons
Jy hoef glad nie te praat nie
Jou oë sê tog meer

Hoe kan ek dit aan jou verduidelik?
Die vreugde hier in my
Hier in my arms sal jy vir ewig bly

Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die Oujaar, dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag

Met jou in my lewe
Behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede, jy sal altyd hier bly

Sonder jou hier by my
Met tye was ek alleen
Tog doen ek dit liefde weer terug wen, want hier is jy

Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die Oujaar, dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag

Met jou in my lewe
Behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede, jy sal altyd hier bly

Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die Oujaar, dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag

Met jou in my lewe
Behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede
Jy sal altyd hier bly

Beliebteste Lieder von Dubble Trubble

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)