Soos Bloed

Soos bloed
So is jy vir my
Soos my
So ken jy vir my

Soos asem
Vloei jy dwarsdeur my
Soos tyd
So vlieg als verby

Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak, tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak en die wolke bo my leegmaak oor my

Soos bloed
Binne my is jy
Jou groet
Eggo steeds in my

Oseane
Oor tot ek jou kry
Vulkane
Brand hier binne my

Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak, tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak en die wolke bo my leegmaak vir my

In reën
Is jy rondom my
In trane
Vee jy af voor my

Riviere
Storm jy deur my
Papiere
Is te min vir my

Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak, tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak en die wolke bo my leegmaak oor my

Tot die paaie in my stilraak en die wolke wat my volmaak in my
Tot die paaie in my stilraak en die wolke wat my volmaak in my
Tot die paaie in my stilraak en die wolke wat my volmaak in my

Beliebteste Lieder von Dubble Trubble

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)