Rooi Rok Bokkie

Jy's my hart se punt
Jy's my kaalvoet kind
Jy's die mooiste blom wat uit die Vrystaat kom
Jy's my tok-tokkie
Jy's my bok-bokkie
Swaai jou kort rokkie hier langsaan my

Want jy's my rooi rok bokkie, ah, ah, ah
Ons gaan heelaand sokkie, ah, ah, ah
Sit jou arm om my lyf, druk ek jou styf vanaand

Jy's die vonkel in my wyn, ritme in my sokkies vanaand

Jy's my Ska-Rumba
My lekker Ou Jan
Sing liedjies in die reën dan fluit jy saam
Jy's my Liewe Lulu
Sal jy by my doe-doe?
Jy's my Meisie Meisie van Verlangebaan

Want jy's my rooi rok bokkie, ah, ah, ah
Ons gaan heelaand sokkie, ah, ah, ah
Sit jou arm om my lyf, druk ek jou styf vanaand

Want jy's my rooi rok bokkie, ah, ah, ah
Ons gaan heelaand sokkie, ah, ah, ah
Jy's die vonkel in my wyn, ritme in my sokkies vanaand

Want jy's my rooi rok bokkie, ah, ah, ah
Ons gaan heelaand sokkie, ah, ah, ah
Sit jou arm om my lyf, druk ek jou styf vanaand

Want jy's my rooi rok bokkie, ah, ah, ah
Ons gaan heelaand sokkie, ah, ah, ah
Jy's die vonkel in my wyn, ritme in my sokkies vanaand

Want jy's my rooi rok bokkie, ah, ah, ah
Ons gaan heelaand sokkie, ah, ah, ah
Sit jou arm om my lyf, druk ek jou styf vanaand

Want jy's my rooi rok bokkie, ah, ah, ah
Ons gaan heelaand sokkie, ah, ah, ah
Jy's die vonkel in my wyn, ritme in my sokkies vanaand

Beliebteste Lieder von Dubble Trubble

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)