Boomhuis

Vrydag skemer
Stoom lê dik, die waterdruppels nog op jou
Staan en kyk na hoe jy lyk
Jy sê jy's lief vir my
Maar glo jy is mooi verby
Vra ek bly vir jou
Vir jou alleen
Alleen

Vir jou klop my hart
Maak ek al die berge plat
Koop ek 'n dop of twee
Ek weet jou sak is leeg
Breek ek die spoed limiet
Jy kommer jouself verniet
Jy's regtig mooi verby
Sal jy in my Boomhuis bly?

Tyd verry, jy's aan my sy
Jy't dalk te veel gehad
Wat om te doen, jy probeer my soen
Ek maak jou vir ewig myne
Ja glo jy is mooi verby
Vra ek bly vir jou
Vir jou alleen
Alleen

Daar is iemand wat ek liefhet, ek gee klein treë
Daar is iemand wat ek alles in die wêreld wil gee
Daar is aande van alleen lê
En huil en vra en wroeg
Ek staan al op verhoë of iewers in 'n kroeg
Jy's mooier as my tuisdorp
Jy hou my op my kruin
Al moet ek agter lyrics en walms verdwyn
Dis moeilik om te dink, dat daar beter as jy is
Ek's jammer oor al's wat ek mis

Vir jou klop my hart
Maak ek al die berge plat
Koop ek 'n dop of twee
Ek weet jou sak is leeg
Breek ek die spoed limiet
Jy kommer jouself verniet
Jy's regtig mooi verby
Sal jy in my Boomhuis bly?

Wissenswertes über das Lied Boomhuis von Elandre

Wann wurde das Lied “Boomhuis” von Elandre veröffentlicht?
Das Lied Boomhuis wurde im Jahr 2019, auf dem Album “Boomhuis” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Elandre

Andere Künstler von Pop rock