Land Of Sand

In die lewe doen ons dinge uit liefde of uit vrees
Maar dis moeilik om altyd jouself te wees
Soms het mense baie om te sê
Solank jy staan na hulle woorde gaan lê

Waar vind jy jou toevlug?
Staan jy met die muur teen jou rug?
Breek elke baksteen kom ons dans deur die nag
Want hierdie keer gaan ons laaste lag

Land of sand, oor die sand of see, deur die storms heen sal ek nie terug tree
Land of sand skeen ons teen die rand deur die donderweer na die son se kant
Eens op ‘n tyd was ek net geleën maar nou’s dit asof dit diamante reën om my
Vat ‘n tree, want my ja is my ja en my nee is nee

Al die ligte op gesigte, elkeen op sy pad
Weet net jy’s waardig al is jy hardegat
Babe jy ken jou waarde
Dis meer as al die geld op aarde
Haal af jou das en skud jou hare los
Moenie dat iemand met jou drome mors

Land of sand, oor die sand of see deur die storms heen sal ek nie terug tree
Land of sand skeen ons teen die rand deur die donderweer na die son se kant
Eens op ‘n tyd was ek net geleën maar nou’s dit asof dit diamante reën om my
Vat ‘n tree, want my ja is my ja en my nee is nee

Babe jy ken jou waarde
Dis meer as al die geld op aarde
Haal af jou das en skud jou hare los
Moenie dat iemand met jou drome mors

Land of sand, oor die sand of see deur die storms heen sal ek nie terug tree
Land of sand skeen ons teen die rand deur die donderweer na die son se kant
Eens op ‘n tyd was ek net geleën maar nou’s dit asof dit diamante reën om my
Vat ‘n tree, want my ja is my ja en my nee is nee

Wissenswertes über das Lied Land Of Sand von Elandre

Wann wurde das Lied “Land Of Sand” von Elandre veröffentlicht?
Das Lied Land Of Sand wurde im Jahr 2021, auf dem Album “Rugsak” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Elandre

Andere Künstler von Pop rock