Lemmetjieboom

Daar's bloeisels op ‘n lemmetjie boom, dis somer ek dink dit is ‘n droom
Dis asof ons besef ons is effe verlore
Jorriespelers speel die spel, maak seker jy het ‘n pel
Jy's dan vir sukses gebore

Draai jou gesig na die son, ons het niks om te vermom nie
Ek en jy en die lemmetjie boom
Glo my ek gee nog om om te droom
Ek en jy en die lemmetjie boom

Noem my maar ‘n naughty niks, dis maar net hoe ek is
Iemand moet maar seker glo in more
Ek was weg maar nou's ek terug, ek brand amper nooit ‘n brug
Moes deur dit werk en nou's ek sterker as tevore

Draai jou gesig na die son, ons het niks om te vermom nie
Ek en jy en die lemmetjie boom
Glo my ek gee nog om om te droom
Ek en jy en die lemmetjie boom

Ek en jy en die lemmetjie boom
Ek en jy en die lemmetjie boom

Daar is ‘n rede vir nou en hier voel jy dit?
Ons skryf dit op
Daar's nêrens planne om te stop, op met jou kop
Dis die seisoen om dit te doen, die gras is groen
‘n Blonde sterker visioen

Ek en jy en die lemmetjie boom
Draai jou gesig na die son, ons het niks om te vermom
Glo my ek gee nog om om te droom
Ek en jy en die lemmetjie boom

Draai jou gesig na die son, ons het niks om te vermom nie
Ek en jy en die lemmetjie boom
Glo my ek gee nog om om te droom
Ek en jy en die lemmetjie boom

Draai jou gesig na die son
Ons het niks om te vermom nie
Glo my ek gee nog om om te droom, te droom, te droom
Ek en jy en die lemmetjie boom
Ek en jy en die lemmetjie boom
Ek en jy en die lemmetjie boom

Wissenswertes über das Lied Lemmetjieboom von Elandre

Wann wurde das Lied “Lemmetjieboom” von Elandre veröffentlicht?
Das Lied Lemmetjieboom wurde im Jahr 2021, auf dem Album “Rugsak” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Elandre

Andere Künstler von Pop rock