Dag & Nag

Lila Laventel liefde luister na my, die ergste's verby
Skielik kom die son op vir net jou en my, dis goed om so te voel soos jy my laat voel

Want in die dag en nag, ek's aan die wag vir meer van jou, jou lyf en al die dink, ek dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Wie weet waarheen die wind waai, die seesand bly sit ek sien jou in dit
Jy't soos met daai skulpies my hart nogsteeds beet, gesê ek moet weet jy's nooit verkeerd
Behalwe daai keer dat ek moes dit net sê ek was op die ou end net wat jy wil hê

Want in die dag en nag, ek's aan die wag vir meer van jou, jou lyf en al die dink, ek dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag belowe sonder om te lag, jy kan my maar vertrou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Jy vat verligting in al hierdie rigtings verby
Oggend tot aand en elke dag van die maand vat my
Ek gee dit weg sonder geveg kan ons saam hierdie brander ry?

Want in die dag en nag, ek's aan die wag vir meer van jou, jou lyf en al die dink, ek dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag belowe sonder om te lag, jy kan my maar vertrou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Dag en nag, jy's aan die wag vir meer van my, my lyf en al die dink, jy dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag belowe sonder om te lag, jy kan my maar vertrou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

(Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou, kyk hoe gee ek gou my alles vir jou)
Die lig gaan van goud na pienk na blou (Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou)
Nog ‘n dag in paradys met jou
Die lig gaan van goud na pienk na blou
Nog ‘n dag in paradys met jou

Wissenswertes über das Lied Dag & Nag von Elandre

Wann wurde das Lied “Dag & Nag” von Elandre veröffentlicht?
Das Lied Dag & Nag wurde im Jahr 2021, auf dem Album “Rugsak” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Elandre

Andere Künstler von Pop rock