Staan Vas

Hou vas
Drome van hoop sal jou oppas
Altyd gedink jy sal naby wees
Jy sal naby wees

Sluk terug geen tyd vir trane nie
Tree terug niemand verstaan nie
Dit tap my leeg
Ek sal aan beweeg

Storms reën neer en die berge keer wind nie
Voel of my siel resoneer teen 'n klip

Hierdie rots, my fondasie gekraak onder my
Voel onveilig, ek's duislig, my voete bly gly
Staan vas
Ek moet net die val oorleef
Staan vas

Ek smeek
Vat my verlede voor ek breek
Die gewig van my hart lê hier swaar op my
Ek moet staande bly

Mis nou die tye wat ons kon praat en nou is daar geen groter nood, ek bly leef
Maar dis net oorleef

Storms reën neer en die berge keer wind nie
Voel of my siel resoneer teen 'n klip

Hierdie rots, my fondasie gekraak onder my
Voel onveilig, ek's duislig, my voete bly gly
Staan vas
Ek moet net die val oorleef
Staan vas (Staan vas)

Hierdie rots, my fondasie gekraak onder my
Voel onveilig, ek's duislig, my voete bly gly
Staan vas
Ek moet net die val oorleef
Staan vas

Al voel jy alleen
En die wolke dreun om jou
Na die storm reën
Word die lug weer blou

Jy's my rots, my fondasie, jy's altyd by my
Ek voel veilig uiteindelik kan ek regop bly
Ek staan vas
Ek het hierdie val oorleef
Ek staan vas

Jy's my rots, my fondasie, jy's altyd by my
Ek voel veilig uiteindelik kan ek regop bly
Ek staan vas
Ek het hierdie val oorleef
Ek staan vas
Staan vas

Beliebteste Lieder von Jo Black

Andere Künstler von Pop rock