Wat As

JO BLACK, JOHAN VORSTER

As jy kon kies sou jy gewees het wat jy altyd van gedroom het?
Sal jy geluk in alles vind voordat die lewe jou gedraai het?
Want binne jou is daar ‘n dromer wat in alles nog geglo het
Jy was die eenvout van ‘n kind voordat jou hart jou kom veraai het

Wat as jy breek wat as jy val
Wat as die donker jou kom haal?
Wat as jy staan wat as jy veg
Wat as jy niks meer oor het?
Sal jy nog skree sal jy nog roep al sou niemand hoor nie?
Kom ons lewe net vir nou
En vergeet van wat as

As jy jou oë kon knip en sien net wat die lewe jou gedeel het
Sou jy nog droom van dit wat kon as alles anders uitgedraai het?
Jou hele lewe sal verander as jou hart vir jou gewys het
Jy is vasgevang net deur die mure wat jy self gehys het

Wat as jy breek wat as jy val
Wat as die donker jou kom haal?
Wat as jy staan wat as jy veg
Wat as jy niks meer oor het?
Sal jy nog skree sal jy nog roep al sou niemand hoor nie?
Kom ons lewe net vir nou
En vergeet van wat as

Wat as jy breek wat as jy val
Wat as die donker jou kom haal?
Wat as jy staan wat as jy veg
Wat as jy niks meer oor het?
Sal jy nog skree sal jy nog roep al sou niemand hoor nie?
Kom ons lewe net vir nou
En vergeet van wat as

Beliebteste Lieder von Jo Black

Andere Künstler von Pop rock